Sjorw
Voorkoms
Sjorw Шорв | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°07′50″N 45°27′14″O / 47.13056°N 45.45389°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 120 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359113 |
Sjorw (Russies en Kalmikies: Шорв) is 'n klein dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Sarpa Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings insluit, en lê 129 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam kom van 'n Kalmikiese voornaam.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Sjorw 129 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 109 | 84,5% |
Russe | 17 | 13,2% |
Onbekend | 3 | 2,3% |
Totaal | 129 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 6 Augustus 2023.