Kettsjeneri
Voorkoms
Kettsjeneri Кетченеры | |
---|---|
Dorp | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°18′26″N 44°31′28″O / 47.30722°N 44.52444°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 3 242 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359120 |
Kettsjeneri (Russies: Кетченеры, Kalmikies: Көтчнр) is 'n dorp in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Kettsjeneri-rajon en Kettsjeneri Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 112 kilometer noord van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorp se naam is van Kalmikiese oorsprong en kom van die etnoniem van 'n stam.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Kettsjeneri 3 886 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorp se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 3 605 | 92,8% |
Russe | 195 | 5% |
Koreane | 20 | 0,5% |
Kasakke | 17 | 0,4% |
Lesgiërs | 10 | 0,3% |
Tartare | 10 | 0,3% |
Oekraïners | 7 | 0,2% |
Tadjiks | 6 | 0,2% |
Tsjetsjniërs | 6 | 0,2% |
Belarusse | 4 | 0,1% |
Boerjatiërs | 3 | 0,1% |
Georgiërs | 3 | 0,1% |
Totaal | 3 886 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 5 Augustus 2023.