Toegtoen
Voorkoms
Toegtoen Тугтун | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°24′14″N 45°03′04″O / 47.40389°N 45.05111°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 473 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359122 |
Toegtoen (Russies: Тугтун, Kalmikies: Тугтн) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Toegtoen Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die Sarpameer 42 kilometer noordoos van die rajon se setel, Kettsjeneri.
Die dorp se naam is van Kalmikiese oorsprong en kom van die etnoniem van 'n stam.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Toegtoen 484 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 468 | 96,7% |
Russe | 16 | 3,3% |
Totaal | 484 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 6 Augustus 2023.