Boomkoester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Boomkoester
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. trivialis
Binomiale naam
Anthus trivialis
(Linnaeus, 1758)
██ Broeigebied██ Oorwintering

██ Broeigebied██ Oorwintering

Die Boomkoester (Anthus trivialis) is 'n palearktiese-broeiende voël en besoeker gedurende November tot Maart. Die voël is gelokaliseerd, algemeen in Zimbabwe en seldsaam elders. Die voël kom een-een of in los groepe in boomveldooptes voor. Hulle soek op die grond kos en vlieg in bome op wanneer hulle gesteur word en loop dan soos die Boskoester op die takke. Die voël is 14 cm groot en weeg 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tree Pipit.

'n Boomkoester in Indië.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anthus trivialis

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Anthus trivialis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.