Bruinhottentot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruinhottentot
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Pachymetopon
Spesie: P. grande
Binomiale naam
Pachymetopon grande
Günther, 1859

Die Bruinhottentot (Pachymetopon grande) is 'n endemiese vis wat van Valsbaai tot by die Transkei aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan dit bekend as die Bronze bream.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se lyf is bronsbruin van kleur met 'n klein koppie wat blouerige skynsel het. Dit kan tot 70 cm lank word en weeg dan 8.7 kg.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in aanlandige rotsriwwe van tot 25 m diep. Hulle eet hoofsaaklik rooi en groen alge. Die wyfies skiet kuit van Januarie tot Junie. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]