Camille Claudel
Camille Claudel | |
---|---|
Claudel in 1884 | |
Gebore | Camille Rosalie Claudel 8 Desember 1864 Fère-en-Tardenois, Aisne, Tweede Franse Ryk |
Sterf | 19 Oktober 1943 (op 78) Montdevergues, Vaucluse, Vichy-Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Alma mater | Académie Colarossi |
Beroep | beeldhoudster |
Bekend vir | Beeldhoukuns in brons en marmer |
Noemenswaardige werke |
|
Handtekening | |
Camille Rosalie Claudel (Franse uitspraak: [kamij klodɛl] ( ); 8 Desember 1864 - 19 Oktober 1943) was 'n Franse beeldhoudster wat veral bekend is vir haar beeldhouwerke in brons en marmer. Sy was tot na haar afsterwe relatief onbekend, maar het later erkenning ontvang vir haar oorspronklikheid en die kwaliteit van haar werk. [1][2] Sy het as inspirasie gedien vir verskeie biografieë en rolprente, en is veral bekend vir werke soos Die Wals en Die Beleë Era. [3]
Die nasionale Musée Camille Claudel het sy deure in 2017 in Nogent-sur-Seine oopgemaak. Claudel was vir geruime tyd 'n vennoot van die bekende beeldhouer Auguste Rodin. Die Musée Rodin in Parys het 'n kamer wat toegewy is aan haar werke.
Claudel se beeldhouwerke vorm deel van die versamelings van verskeie groot museums, insluitende die Musée d'Orsay in Parys, die Courtauld Institute of Art in Londen, die National Museum of Women in the Arts in Washington, D.C., die Philadelphia Museum of Art,[4] en die J. Paul Getty Museum in Los Angeles.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Flemming, Laraine E. (1 Januarie 2016). Reading for Results. Cengage Learning. p. 721. ISBN 9781305500525.
- ↑ Montagu, Ashley (1999). The Natural Superiority of Women. Rowman Altamira. p. 217. ISBN 9780761989820.
- ↑ McGee, Celia (17 Desember 1989). "FILM; Camille Claudel: Passion Reborn". The New York Times (in Engels). ISSN 0362-4331. Besoek op 17 April 2020.
- ↑ "Camille Claudel | artnet". artnet.com. Besoek op 17 April 2020.
- ↑ "Torso of a Crouching Woman (Getty Museum)". The J. Paul Getty in Los Angeles (in Engels). Besoek op 24 April 2020.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- Ayral-Clause, Odile (2002). Camille Claudel : a life. New York: Harry N. Abrams, Publishers. ISBN 9780810940772. OCLC 47756244.
- Caranfa, Angelo (1999). Camille Claudel : a sculpture of interior solitude. Lewisburg Londen: Bucknell University Press Associated University Presses. ISBN 9780838753910. OCLC 39380244.
- Elsen, Albert E.; Jamison, Rosalyn Frankel (13 Maart 2003). Rodin's Art: The Rodin Collection of Iris & B. Gerald Cantor Center of Visual Arts at Stanford University (in Engels). Oxford University Press. ISBN 978-0-19-803061-4.
- Lenormand-Romain, Antoinette et al. Camille Claudel and Rodin: Fateful Encounter. New York: Gingko Press, 2005.
- Mitchell, Claudine. "Intellectuality and Sexuality: Camille Claudel, The Fin de Siecle Sculptress," Art History 12#4 (1989): 419–447.
- Rivière, Anne & Bruno Gaudichon. Camille Claudel: Catalogue raisonné. Parys: Adam Biro, 2001.
- Vollmer, Ulrike (2007). Seeing film and reading feminist theology : a dialogue. New York: Palgrave Macmillan. ISBN 9782864324065. OCLC 247474486.
Verdere leesmateriaal
[wysig | wysig bron]- Miller, Joan Vita (1986). Rodin: the B. Gerald Cantor Collection. New York: Metropolitan Museum of Art. ISBN 978-0-87099-443-2. (bevat inligting oor Claudel)
- Van Vliet, Marie-Josephe (2000). Camille Claudel : a sociocultural study (Thesis/Dissertation uitg.). Syracuse, NY: Syracuse University.
- Wilson, Susannah. "Gender, Genius, and the Artist's Double Bind: The Letters of Camille Claudel, 1880–1910." Modern Language Review 112.2 (2017): 362–380. aanlyn
- Michèle Desbordes (2007). La Robe Bleue. Verdier.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Die Musée Camille Claudel
-
Die Wals, ontwerp in 1889 en gegiet in 1905
-
Die Beleë Era, 1913 bronsgietwerk in die Claudel-kamer by die Musée Rodin in Parys. (Die agterste figuur, Clotho, is in haar eie hare verstrik, 1893)
-
Claudel se Sakuntala, marmer, 1888, ('n 1905-kopie word getoon, Musée Rodin, Parys)
-
La Vague ("Die Golf") (1897), uitgestal in die Claudel-kamer van die Musée Rodin
-
Die Hoof van Camille Claudel (1884), deur Auguste Rodin, beeld Claudel uit in 'n Frigiese mus, soos tentoongestel by die Museo Soumaya
-
Claudel se Borsbeeld van Rodin (1888-89), in die Musée Rodin
-
Paul Claudel op sestien, deur Camille Claudel, ontwerp in 1884 en gegiet in 1893, Musée des Augustins, Toulouse
-
Claudel se Perseus and the Gorgon (1905)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiquote het aanhalings in verband met Camille Claudel |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Camille Claudel. |
- "Musée Camille Claudel".
- Resensie van die Claudel tentoonstelling by die Musee Rodin, Parys in 2008
- Camille Claudel and Rodin: Fateful Encounter by die Detroit Institute of Arts 2005
- Claudel webbladsye, insluitende biografie en tydlyn, by rodin-web.org (Engels)
- Camille Claudel by artcyclopedia.com (Engels)
- Camille Claudel, Of Dreams and Nightmares
- Claudel se Die Beleë Era, Ben Pollitt by Smarthistory (Engels)
- (in Katalaans) "La dona artista i el poder : homenatge a Camille Claudel" (oudio, 1 uur 50 minute). l'Arxiu de la Paraula. Ateneu Barcelonès, 2014.