Canthium spinosum
Voorkoms
Doringklipels | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Canthium |
Spesie: | C. spinosum
|
Binomiale naam | |
Canthium spinosum (Klotzsch ex Eckl.) Kuntze, (1967)
| |
Sinonieme | |
|
Die doringklipels (Canthium spinosum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is inheems aan Botswana, Eswatini en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 707.[1]