Trichardt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trichardt
Ligging van Trichardt op 'n kaart (Mpumalanga)
Trichardt
Trichardt
 Trichardt se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°29′S 29°13′O Koördinate: 26°29′S 29°13′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Gert Sibande
Munisipaliteit Govan Mbeki
Oppervlak[1]
 - Dorp 25,30 km²  (9,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 3 851
 - Digtheid 152/km² (393,7/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 20.0%
 • Kleurling 3.1%
 • Indiër/Asiër 14.3%
 • Blank 61.6%
 • Ander 1.0%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 59.9%
 • Engels 19.9%
 • Zoeloe 7.2%
 • Sotho 1.9%
 • Ander 11.1%
Poskode (straat) 2300
Poskode (posbus) 2300
Skakelkode(s) 013

Trichardt is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie van Mpumalanga. Dit lê noordoos van Secunda.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie het ontstaan toe die NG Kerk 'n nuwe gemeente hier gestig en ook 'n dorp geproklameer het in 1906. Die dorp was eers Trichardsfontein genoem, na Carel Trichardt, die oudste seun van Louis Tregardt. Mettertyd is die naam verkort na Trichardt.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Trichardt”. Sensus 2011.