Lebohang
Voorkoms
Lebohang | |
---|---|
Koördinate: 26°22′47″S 28°55′10″O / 26.37972°S 28.91944°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Govan Mbeki |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,84 km2 (1,87 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 31 553 |
• Digtheid | 6 519/km2 (16 880/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.0% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 70.4% |
• Ndebele | 14.6% |
• Sesotho | 3.9% |
• Xhosa | 2.5% |
• Ander | 8.7% |
Poskode (strate) | 2265 |
Poskode (posbusse) | 2265 |
Skakelkode | 017 |
Lebohang is 'n swart woonbuurt van Leandra, 'n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die buurt is 20 km wes van Kinross geleë, tussen die N17 nasionale pad en die R50-pad.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Lebohang". Sensus 2011.