Warburton
Voorkoms
Warburton | |
---|---|
Koördinate: 26°17′35″S 30°31′23″O / 26.29306°S 30.52306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Gert Sibande |
Munisipaliteit | Msukaligwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,05 km2 (1,18 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 847 |
• Digtheid | 933/km2 (2 420/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 97.6% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Swazi | 67.9% |
• Zoeloe | 26.3% |
• Afrikaans | 1.5% |
• Engels | 1.3% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 2333 |
Poskode (posbusse) | 2333 |
Skakelkode | 017 |
Warburton is 'n klein dorpie in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Die N17 nasionale pad gaan deur die nedersetting.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Warburton". Sensus 2011.