Lochiel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lochiel
Ligging van Lochiel op 'n kaart (Mpumalanga)
Lochiel
Lochiel
 Lochiel se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°08′10″S 30°47′10″O / 26.13611°S 30.78611°O / -26.13611; 30.78611Koördinate: 26°08′10″S 30°47′10″O / 26.13611°S 30.78611°O / -26.13611; 30.78611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Gert Sibande
Munisipaliteit Albert Luthuli
Oppervlak[1]
 - Dorpie 8,01 km²  (3,1 vk m)
Bevolking (2001)[1]
 - Dorpie 2 805
 - Digtheid 350/km² (906,5/myl2)
Rasverdeling (2001)[1]
 • Kleurling 0.4%
 • Swart 99.6%
Taal (2001)[1]
 • Swazi 83.5%
 • Zoeloe 14.6%
 • Afrikaans 0.8%
 • Sotho 0.5%
 • Ander 0.6%
Poskode (strate) 2375
Poskode (posbusse) 2375
Skakelkode(s) 017

Lochiel is 'n klein bosboudorp in Mpumalangaprovinsie naby aan die grens met Swaziland. Dit val in die Albert Luthuli Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Lochiel Sensus 2001