Carpobrotus deliciosus
Voorkoms
Carpobrotus deliciosus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Carpobrotus |
Spesie: | C. deliciosus
|
Binomiale naam | |
Carpobrotus deliciosus (L.Bolus) L.Bolus, 1927
| |
Sinonieme | |
|
Carpobrotus deliciosus is 'n suurvy wat tot die Aizoaceae familie behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.