Langstertkoekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cercococcyx montanus)
Jump to navigation Jump to search

Langstertkoekkoek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. montanus
Binomiale naam
Cercococcyx montanus
Chapin, 1928

Die Langstertkoekoek (Cercococcyx montanus) is 'n koekoek spesie in die Cuculidae familie. Dit is heelwat kleiner as die Afrikaanse of Europese koekoek maar het 'n besondere lang dun stert.

Dit kom voor in Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzania, Uganda, Zambia, and Zimbabwe.

Die voël is 'n broeiparasiet maar die gashere is onbekend.

Subspesies[wysig | wysig bron]

  • Cercococcyx montanus montanus
  • Cercococcyx montanus patulus

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Cercococcyx montanus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]