Chiba-prefektuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaart
Vlag van die Chiba-prefektuur

Chiba-prefektuur (千葉県 Chiba-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Chiba is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.