Kochi-prefektuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaart
Vlag van die Kochi-prefektuur

Kochi-prefektuur (高知県 Kochi-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Kochi is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.