Miyazaki-prefektuur

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kaart
Vlag van die Miyazaki-prefektuur

Miyazaki-prefektuur (宮崎県 Miyazaki-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Miyazaki is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.