Chinua Achebe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chinua Achebe
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Chinua Achebe in 2008

Geboortenaam Albert Chinụalụmọgụ Achebe
Gebore (1930-11-16)16 November 1930
Ogidi, Nigerië
Oorlede 21 Maart 2013 (op 82)
Boston, Massachusetts
Nasionaliteit Vlag van Nigerië Nigerië
Ouers Isaiah Okafo Achebe (vader)
Janet Anaenechi Iloegbunam (moeder)
Beroep Romanskrywer, digter en kritikus
Bekend vir Die Afrika-trilogie:

A Man of the People
Anthills of the Savannah

Eerbewyse Nigerian National Order of Merit Award (1979)
St. Louis Literary Award (1999)
Man Booker International Prize (2007)
The Dorothy and Lillian Gish Prize (2010)
Huweliksmaat Christiana Chinwe Okoli
Kind(ers) Chinelo (* 11 Julie 1962)
Ikechukwu (* 3 Desember 1964)
Chidi (* 24 Mei 1967)
Nwando (* 7 Maart 1970)

Chinua Achebe (gebore Albert Chinụalụmọgụ Achebe, 16 November 1930 - 21 Maart 2013) was 'n Nigeriese romanskrywer, digter en kritikus. Sy eerste roman, Things Fall Apart, is die vooraanstaande en mees wyd gelese boek in Afrika-letterkunde. Hy is in 2007 bekroon met die Man Booker Internasionale Prys.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]