Assegaai (boom)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Curtisia dentata)
Jump to navigation Jump to search

Assegaai
Curtisia dentata - Assegai tree top canopy - Table Mountain 3.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. dentata
Binomiale naam
Curtisia dentata

Die assegaai (Curtisia dentata) is 'n mediumgroot boom wat in Afrikabergwoude groei. Dit is redelik skaars tussen Kaapstad en die Soutpansberg maar meer volop in die oostelike hooglande van Zimbabwe tot by die Gorongozaberg. Hierdie boom is die enigste spesie van die genus Curtisia. Die dentata ("getand") in die Latynse naam verwys na die kenmerkende tande op die blare van die assegaai. Die hout van die boom is in vroeër jare gebruik in die konstruksie van waens.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). “An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III” (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 2013–06–26.