Cyrtanthus angustifolius
Voorkoms
Brandlelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Cyrtanthus |
Spesie: | C. angustifolius
|
Binomiale naam | |
Cyrtanthus angustifolius (L.f.) Aiton, 1789
| |
Sinonieme | |
|
Die brandlelie (Cyrtanthus angustifolius) is 'n blomdraende plant en geofiet wat hoort tot die familie Amaryllidaceae en is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap waar dit deel van die fynbos-bioom is. Dit staan ook as die rooibergpypie of rooipypie bekend. Die plant word tot 45 cm hoog en die blare is groen wanneer dit blom. Dit groei op berghellings en vlaktes in seisoenale strome en vleie. Die plant blom nadat dit gebrand het.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Field Guide to Fynbos, John Manning. Struik Nature, 2018, ISBN 978 1 77584 590 4
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online