Donkerbalk-chromis
Voorkoms
Donkerbalk-chromis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. weberi
|
Binomiale naam | |
Chromis weberi Fowler & Bean, 1928
|
Die Donkerbalk-chromis (Chromis weberi) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Protea-bank in die suide van KwaZulu-Natal.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis is bruin of groengrys van kleur en die rante van die operkulums is swart. Die rante van al die skubbe is ook donkerder en die stertvin se punte is swart. Die vis word tot 14 cm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat 3 – 30 m diep is en hulle eet soöplankton.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7