Doringkatjiepiering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Doringkatjiepiering
Hyperacanthus amoenus Bot. Mag. 44. 1904. 1816.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Hyperacanthus

E.Mey. ex Bridson
Spesie:
H. amoenus
Binomiale naam
Hyperacanthus amoenus
?

Die Doringkatjiepiering (Hyperacanthus amoenus) - voorheen Gardenia amoena - is 'n boom wat tot ongeveer 7 m hoog word. Dit het al by 'n wye reeks habitate aangepas. Die boom het wit blomme wat ongeveer 3 cm lank is en is pienk tot rooierig aan die agterkant van die kroonblare. Die vrugte is tot 2.5 m in deursnee en is donkerbruin tot swart wanneer dit volwasse is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]