Duinegifboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duinegifboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Acokanthera
Spesie: A. oblongifolia
Binomiale naam
Acokanthera oblongifolia
(Hochst.) Codd, 1961

Die Duinegifboom (Acokanthera oblongifolia) is 'n klein boompie wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit kom ook in Swaziland en die suide van Mosambiek voor.[1] Die boom het donker, leeragtige, blinkgroen blare met 'n prominente middelnerf en het dra ook soetgegeurde wit blomme in trosse op die blaarbasis. Die vrugte is vlesig, bessieagtig en rooi tot swart van kleur. Die plant bevat melksap wat uiters giftig is en vee vrek daarvan. Dié sap was gebruik vir gifpyle. Voëls en vlermuise eet wel die vrugte.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bronne[wysig | wysig bron]