Donkerslaper
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Eleotris fusca)
Donkerslaper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. fusca
|
Binomiale naam | |
Eleotris fusca (Forster, 1801)
|
Die Donkerslaper (Eleotris fusca) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei voorkom. Die vis kom ook voor in die Indiese-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as die Dusky sleeper.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis is donkerbruin tot swart van kleur met 'n reeks horisontale lyne op die lyf en word tot 260 mm groot. Die vis het 'n groot bek.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis word onder boomstompe en wortels gevind in modderige areas van strandmere en wortelboommoerasse en ook in varswaterstrome wat in die see uitmond.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1