Heuningnaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Euphorbia tetragona)
Jump to navigation Jump to search

Heuningnaboom
E tetragona ies.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. tetragona
Binomiale naam
Euphorbia tetragona
Haw., 1826 gepub. 1827

Die Heuningnaboom (Euphorbia tetragona) is 'n boom wat 6–8 m hoog word. Die fotosinterende stingels is vierhoeking, vandaar die wetenskaplike naam tetragona wat vierkantig beteken.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die boom kom voor vanaf Grahamstad tot noord van Durban. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]