Fred Haise

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fred Wallace Haise
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Fred Haise in 1969

Geboortenaam Fred Wallace Haise Jr.
Gebore 14 November 1933 (1933-11-14) (85 jaar oud)
Biloxi, Mississippi
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep ruimtevaarder
Ander poste, ampte veg- en toetsvlieënier

Fred Wallace Haise (14 November 1933– ) is 'n voormalige Amerikaanse Nasa-ruimtevaarder, vlieënier in die Amerikaanse Mariene Korps en die Amerikaanse Lugmag asook toetsvlieënier. Hy is een van slegs 12 mense wat na die maan gevlieg het sonder om te land. Hy was veronderstel om die sesde persoon te wees wat op die maan te loop as deel van Apollo 13-missie maar weens tegniese probleme het hulle nie 'n maanlanding gedoen nie. Hy sou deel gewees het van Apollo 19 maar die missie is gekanselleer. Hy was ook deel van die rugsteunspanne vir Apollo 8 en Apollo 11. Hy was deel van die ruimtependeltuig-program. Hy tree uit Nasa se diens in 1979. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]