Freylinia
Voorkoms
Freylinia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Scrophulariaceae |
Genus: | Freylinia Colla, (1824) |
Spesies | |
Freylinia (klokkiesbos) is 'n genus van blomdraende plante in die Scrophulariaceae familie. Die genus se spesies is struike wat in Afrika en Asië voorkom. Agt van die spesies is deel van die fynbos.
Spesies
[wysig | wysig bron]Daar is tien spesies wat tot die genus hoort:[1]
- Freylinia brevistyla J.C.Manning & Helme
- Freylinia crispa van Jaarsv.
- Freylinia densiflora Benth.
- Freylinia helmei van Jaarsv.
- Freylinia lanceolata (L.f.) G.Don
- Freylinia longiflora Benth.
- Freylinia tropica S.Moore
- Freylinia undulata (L.f.) Benth.
- Freylinia visseri van Jaarsv.
- Freylinia vlokii van Jaarsv.