Fyntand-skreeubaber
Voorkoms
Fyntand-skreeubaber | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. vanderwaali
|
Binomiale naam | |
Synodontis vanderwaali |
Die Fyntand-skreeubaber (Synodontis vanderwaali) is 'n varswatervis wat in die boonste gedeeltes van die Zambezi-, Kunene- en Okavangoriviere voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Finetooth squeaker.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis het 'n lang dorsale vin en die stertvin is diep gevurk. Die vis is bruin tot olyfbruin met kolle of strepies op wat soos 'n doolhof lyk. Die vis word tot 156 mm lank.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ uBio (en)
- ↑ Cuvier G. 1816. Le Règne Animal distribué d'après son organisation pour servir de base à l'histoire naturelle des animaux et d'introduction à l'anatomie comparée. Les reptiles, les poissons, les mollusques et les annélides. Edition 1. Règne Animal (ed. 1) v. 2. i-xviii + 1-532.
- ↑ BioLib (en)
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1