Gagaoesies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gagausies)
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiërs.
Gagaoesies
Gagauz dili, Gagauzca
Gepraat in: Vlag van Moldowa Moldowa

Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 

Gebied: Gagaoesië
Totale sprekers: 591 920[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turks
  Oghusies
   Wes-Oghusies
    Gagaoesies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: gag

Gagaoesies (Gagauz dili, Gagauzca) is 'n Turkse taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.

Gagaoesies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.

Alfabete[wysig | wysig bron]

Latynse alfabet[wysig | wysig bron]

A a Ä ä B b C c Ç ç D d E e Ê ê
F f G g H h I ı İ i J j K k L l
M m N n O o Ö ö P p R r S s Ş ş
T t Ţ ţ U u Ü ü V v Y y Z z

Cyrilliese alfabet (histories)[wysig | wysig bron]

А а Ӓ ӓ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Ӂ ӂ З з И и Й й К к Л л М м
Н н О о Ӧ ӧ П п Р р С с Т т У у
Ӱ ӱ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Gagaoesies