Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of South Africa.svg Kareeberg
Kaart van Suid-Afrika wat Kareeberg in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC074
Burgemeester Burnette Slambee
Hoofstad Carnarvon
Grootste tale Afrikaans
Area 17 702 km²  
Bevolking 11,673 (2011)

Die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Uitslag van munisipale verkiesings[wysig | wysig bron]

Party 2016
ANC 4
DA 2
EFF 1

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: