Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Pixley ka Seme | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC071 | ||
Burgemeester | Amelia Kweleta (ANC) | ||
Hoofstad | Victoria-Wes | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa | ||
Area | 20 389 km² | ||
Bevolking | 18,601 (2011) |
Die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Uitslag van munisipale verkiesings
[wysig | wysig bron]Die getal setels in die raad is voor die munisipale verkiesing van 2016 verminder van agt tot sewe.
Party | 2011 | 2016 |
---|---|---|
ANC | 4 | 3 |
COPE | 1 | 0 |
DA | 3 | 2 |
Onafhanklik | – | 2 |
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Dorpe in die munisipaliteit: