Khâi-Ma Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
| Provinsie | Noord-Kaap | ||
| Distriksmunisipaliteit | Namakwa | ||
| Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
| Munisipale kode | NC067 | ||
| Burgemeester | Lindie Bruintjies-Groenewald | ||
| Hoofstad | Pofadder | ||
| Grootste tale | Afrikaans, Tswana | ||
| Area | 16 628 km² | ||
| Bevolking | 12,465 (2011) | ||
Die Khâi-Ma Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Boesmanland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit: