Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of South Africa.svg Siyancuma
Kaart van Suid-Afrika wat Siyancuma in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC078
Burgemeester L. Oliphant (ANC)
Hoofstad Douglas
Grootste tale Afrikaans, Tswana
Area 16 752 km²  
Bevolking 37,076 (2011)

Die Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: