Gekweekte sampioen
Voorkoms
Gekweekte sampioen Witsampioen Gewone sampioen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. bisporus
|
Binomiale naam | |
Agaricus bisporus (J.E.Lange) Emil J. Imbach
|
Die gekweekte sampioen of witsampioen (Agaricus bisporus) kan met jong eksemplare van die dodelik giftige knolamaniete (Amanita-spesies, (en) destroying angels) verwar word, maar laasgenoemde is aan die saaltjie aan die basis van die sampioen en die suiwer wit kieue onderskeibaar, in teenstelling met die pienk tot bruin kieue van A. bisporus. Dit is uiters belangrik om altyd enige vuilheid te verwyder en die basis van 'n sampioen te ondersoek, asook om jong eksemplare oop te sny en die kieue te ondersoek.
Bestanddele van wit, rou sampioene per 100 g[1] | |
---|---|
Energiewaarde | 93 kJ |
Water | 92,45 g |
Proteien | 3,09 g |
Koolhidrate | 3,26 g |
Vet | 0,34 g |
Vesel | 1 g |
Vitamien B1 | 0.08 mg |
Vitamien B2 | 0,04 mg |
Vitamien B3 | 3,6 mg |
Vitamien B6 | 0,104 mg |
Vitamien B12 | 0.04 ug |
Folaat | 17 ug |
Pantoteensuur | 1,5 mg |
Vitamien C | 2,1 mg |
Vitamien D | 0,2 ug |
Kalsium | 11 mg |
Natrium | 3 mg |
Yster | 0,5 mg |
Magnesium | 9 mg |
Fosfor | 86 mg |
Kalium | 318 mg |
Sink | 0,52 mg |
Top sampioen-produserende lande
[wysig | wysig bron]Land | Metrieke ton (2011) |
---|---|
China | 5 008 850 |
Italië | 761 858 |
VSA | 390 902 |
Nederland | 304 000 |
Pole | 198 235 |
Spanje | 127 000 |
Frankryk | 115 669 |
Kanada | 78 930 |
Verenigde Koninkryk | 69 300 |
Ierland | 67 063 |
Duitsland | 62 000 |
Japan | 60 180 |
Australië | 49 696 |
Indonesië | 45 851 |
België | 41 556 |
Indië | 41 000 |
Suid-Afrika (25ste) | 12 568 |
Wêreldtotaal | 7 698 773 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Skakel na USDA Databasis-inskrywing[dooie skakel]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Agaricus bisporus. |