Giacomo Puccini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Giacomo Puccini
GiacomoPuccini.jpg
Giacomo Puccini
Geboortenaam Giacomo Antonio Domenico Michele Secondo Maria Puccini
Geboorte 22 Desember 1858
Lucca
Afsterwe 29 November 1924
Brussel
Beroep(e) Komponis
Genre(s) Romantiek, Verismo
Giacomo Puccini signature.svg
Portal.svg Musiekportaal
Giacomo Puccini, 1908

Giacomo Antonio Domenico Michele Secondo Maria Puccini (22 Desember 185829 November 1901) was 'n Italiaanse komponis van hoofsaaklik opera. Hy was een van die invloedrykste komponiste van die 19de en van die 20ste eeu. Sy werk word vandag nog gereeld in operahuise wêreldwyd opgevoer. Sommige van sy melodieë het hulle lank reeds in die populêre kultuur gevestig, waaronder "Nessun dorma" uit Turandot, "E lucevan le stelle" uit Tosca en "O mio babbino caro" uit Gianni Schicchi. Anderhalf eeu nadat dit geskryf is, oorheers sy meesterwerke steeds die standaardrepertorium.

Werke[wysig | wysig bron]

Puccini se vernaamste operas en die datum waarop dit die eerste keer opgevoer is:

  • Le Villi, 31 Mei 1884
  • Edgar, 21 April 1889
  • Manon Lescaut, 1 Februarie 1893
  • La bohème, 1 Februarie 1896
  • Tosca, 14 Januarie 1900
  • Madama Butterfly, 17 Februarie 1904
  • La fanciula del West, 10 Desember 1910
  • La rondine, 27 Maart 1917
  • Il tabarro, 14 Desember 1918
  • Suor Angelica, 14 Desember 1918
  • Gianni Schicchi, 14 Desember 1918
  • Turandot, 25 April 1926

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]