Gladde perdvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gladde perdvis
Gladde perdvis (Congiopodus torvus)
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Congiopodidae
Genus: Congiopodus
Gronow, 1772
Spesie: C. torvus
Binomiale naam
Congiopodus torvus
Gronow, 1772

Die Gladde perdvis (Congiopodus torvus) is endemies aan Suid-Afrika en kom voor vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Smooth horsefish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is bruingeel van kleur terwyl die onvolwassenes ligter van kleur is en die vis word 76 cm lank. Die dorsale vin is lank, feitlik van die voorkop tot by die stertvin en het 20 - 21 stekels. Die pektorale en bekken vinne is langer as die kop. Die volwasse vis het nie skubbe nie.

Habitat en gewoontes[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in rots riwwe en sagte bodems in water wat van 10 – 146 m diep is. Die vis is eetbaar maar word selde geëet.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]