Gladiolus sempervirens
Voorkoms
Gladiolus sempervirens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. sempervirens
|
Binomiale naam | |
Gladiolus sempervirens G.J.Lewis, (1972)
| |
Sinonieme | |
|
Gladiolus sempervirens is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos is. Die plant is endemies aan die Oos- en Wes-Kaap en kom vanaf George tot by Kareedouw in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge voor. Die plant word as seldsaam beskou en die habitat is veilig.