Granville T. Woods
Voorkoms
Granville Tailer Woods | |
Granville T. Woods in die jaar 1887
| |
Gebore | 23 April 1856 Columbus, Ohio, VSA |
---|---|
Oorlede | 30 Januarie 1910 (op 56) New York Stad, New York Staat, VSA |
Plek van graf | St. Michaels Episcopalian Cemetery [Sint Michael se Episkopale Begraafplaas], East Elmhurst, New York, VSA |
Blyplek | Columbus, Ohio, VSA Cincinnati, Ohio, VSA New York Stad, New York Staat, VSA |
Burgerskap | Amerikaans |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Vakgebied | Elektroniese ingenieurswese Meganiese ingenieurswese |
Instelling(s) | Woods Electric Company |
Alma mater | Self-geleer |
Bekend vir | Spoorlyn telegrafie |
Handtekening |
Granville Tailer Woods (*23 April 1856, Columbus, Ohio, VSA – †30 Januarie 1910, New York Stad, New York Staat, VSA) was 'n Afro-Amerikaanse uitvinder met meer as 50 patente.[1] Hy was ook die eerste Amerikaner van Afrika-afkoms wat na die Amerikaanse Burgeroorlog 'n elektriese en meganiese ingenieur geword het.[2] Hy was self geleer. Hy het die meeste van sy werk op treine en trems toegespits. Een van sy merkwaardige uitvindsels is die "Multipleks Telegraaf",[3] 'n toestel wat boodskappe tussen die stasies en bewegende treine stuur. Sy werk het 'n veiliger en beter openbare vervoerstelsel vir die stede van die Verenigde State verseker.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) “Granville Woods” Geargiveer 19 November 2012 op Wayback Machine, The Black Inventor Online Museum [Die Aanlyn-Museum van die Swart Uitvinder]. URL besoek 17 Februarie 2013.
- ↑ (en) “Interesting Statistics of the Colored Race” [Interessante statistiek van die swart ras] Arizona sentinel and Yuma weekly examiner [Arizona schildwacht en Yuma weeklikse eksaminator] (Yuma, Arizona, VSA), Donderdag, 9 Mei 1912, bl. 2, kol. 3.
- ↑ (en) “Induction Telegraphy System” [Telegraafstelsel van induksie] (1885), Amerikaanse Patentnommer 373 915, deur Granville T. Woods by Google Patente.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- (en) David L. Head: Granville T. Woods : African-American Communications and Transportation Pioneer [Granville T. Woods : Afro-Amerikaanse pionier van kommunikasie en vervoer], RoseDog Books, Pittsburgh (Pennsilvanië, VSA) 2013. ISBN 978-1-4349-7841-7
- (en) Prof. Rayvon Fouché: “Liars and Thieves : Granville T. Woods and the Process of Invention” [Leuenaars en diewe: Granville T. Woods en die proses van uitvinding], Black Inventors in the Age of Segregation [Swart Uitvinders in die tyd van segregasie] : Granville T. Woods, Lewis H. Latimer, and Shelby J. Davidson, The Johns Hopkins University Press, Baltimore (Maryland, VSA) 2003, bl. 26-81. ISBN 0-8018-7319-3
- (en) Alonzo Louis Hall: The Ancient, Medieval, and Modern Greatness of the Negro [Die antieke, middeleeuse en moderne grootheid van swartes], Striker Print, Memphis (Tennessee, VSA) 1907, bl. 158.
- (en) James T. Haley, Afro-American Encyclopedia; or, the Thoughts, Doings, and Sayings of the Race [Afro-Amerikaanse ensiklopedie; of, die gedagtes, dade en woorde van die ras], Haley & Florida, Nashville (Tennessee, VSA) 1895, bl. 225 en 576-578
- (en) Ds. William J. Simmons: Men of Mark : Eminent, Progressive and Rising [Manne van Respek: Uitgelese, Progressief en Opkomend], George M. Rewell & Co., Cleveland (Ohio, VSA) 1887, bl. 106-112
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Granville T. Woods.
- (en) Biografie van Granville T. Woods by die webwerf, “MIT Inventor of the Week” [MITs Uitvinder van die Week].
- (en) Biografie van Granville T. Woods by die National Inventors Hall of Fame [Nasionale Uitvinders Hall of Fame]-webwerf.
- (en) Biografie van Granville T. Woods by die IEEE–webwerf.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |