Groot-bontaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Groot-bontaalwyn
Aloe umfoloziensis kz1.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. umfoloziensis
Binomiale naam
Aloe umfoloziensis
Reynolds

Die groot-bontaalwyn (Aloe umfoloziensis) is 'n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal en in die Lebomboberge voorkom vanaf Pongola suidwaarts tot by Eshowe. Die aalwyn word slegs 40 cm hoog en blom van Julie tot Augustus. Die blomme is koraalrooi.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]