Guwahati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Guwahati
গুৱাহাটী
GUWAHATI.jpg
Ligging van Guwahati op 'n kaart (Indië)
Guwahati
Guwahati
Ligging in Indië
Koördinate: 26°11′00″N 91°44′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Assam
Region Neder-Assam
Distrik Kamrup
Regering
 - Tipe Guwahati Munisipale Korporasie
 - Burgemeester Dolly Borah (INC)
 - Munisipale Kommissaris Shri Ashutosh Agnihotri, IAS
Oppervlak
 - Stad 556 km²  (215 vk m)
Hoogte 55,5 m (182,1 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 963 429
 - Stedelik 968 549
 - Metropolitaans 1 498 659
 - Metrodigtheid 2 700/km² (7 000/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 781 XXX
Skakelkode(s) 0361
Webwerf: gmcportal.in

Guwahati (Assamees: গুৱাহাটী, Guwāhāti; [gʊwəˈhɑ:ti]), vroeër Pragjyotishpura (Sanskrit: प्राग्ज्योतिषपुर) en Durjoya (Sanskrit: दुर्जय), is die grootste stad in die Indiese deelstaat Assam en die mees bevolkte metropolitaanse gebied in Noordoos-Indië, met 'n bevolking van 963 429 in 2011. Die stad is aan die Brahmaputra en suid van die Himalaja, suid van die grens tot Bhoetan en die Volksrepubliek van Sjina, noord van die grens tot Bangladesj en noordwes van die grens tot Mianmar geleë.