Healdtown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Healdtown
Healdtown is in Oos-Kaap
Healdtown
Healdtown
 Healdtown se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°43′0″S 26°43′0″O / 32.71667°S 26.71667°O / -32.71667; 26.71667Koördinate: 32°43′0″S 26°43′0″O / 32.71667°S 26.71667°O / -32.71667; 26.71667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitRaymond Mhlaba
Stigting1853
Oppervlak
 • Totaal0,76 km2 (0 29 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal332
 • Digtheid437/km2 (1 130/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Swart100%
 • Ander0%
Taal (2011)
 • Xhosa 98.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
5730
Skakelkode046

Healdtown is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km noordoos van Fort Beaufort.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie het ontstaan toe eerwaarde John Ayliff 'n Metodiste-sendingstasie vir die Fingostamlede in 1853 gestig het. Gedurende 1855 is 'n tegniese instituut deur sir George Grey bygevoeg. In 1867 is 'n teologiese kweekskool en opleidingskool vir onderwysers gestig met fondse geskenk grootliks deur James Heald vanaf die Wesleyaanse Metodiste-sendinggenootskap in Manchester. Uit dankbaarheid is die dorp na hom vernoem. Die eerste prinsipaal was eerw. W Impey. Wyle Nelson Mandela het sy matriek hier voltooi.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Healdtown". Sensus 2011.