Wooldridge, Oos-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wooldridge
Ligging van Wooldridge op 'n kaart (Oos-Kaap)
Wooldridge
Wooldridge
 Wooldridge se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°13′16″S 27°14′46″O / 33.22111°S 27.24611°O / -33.22111; 27.24611Koördinate: 33°13′16″S 27°14′46″O / 33.22111°S 27.24611°O / -33.22111; 27.24611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Amathole
Munisipaliteit Ngqushwa
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 4,89 km²  (1,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 179
 - Digtheid 37/km² (95,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.6%
 • Swart 99.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 98.9%
 • Ander 1.1%
Skakelkode(s) 043

Wooldridge is 'n gehug in die Ngqushwa Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is 16 km oos van Peddie geleë en het in die 19de eeu ontstaan uit 'n nedersetting van veterane van die Duitse Legioen.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Wooldridge”. Sensus 2011.