Border Post, Oos-Kaap
Voorkoms
Border Post | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 32°43′23″S 27°30′18″O / 32.72306°S 27.50500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Amahlathi |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,28 km2 (2,04 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 052 |
• Digtheid | 578/km2 (1 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.8% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 97.7% |
• Gebaretaal | 1.0% |
• Ander | 1.3% |
Skakelkode | 043 |
Border Post is 'n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die naam dui op die grenspos wat hier bestaan het tussen die destydse tuisland van Ciskei en die Republiek van Suid-Afrika gedurende die apartheidsjare, van 1981–1994.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Border Post". Sensus 2011.