Hermelyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hermelyn
Mustela erminea upright.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
M. erminea
Binomiale naam
Mustela erminea
Linnaeus, 1758
Leefgebied hermelijn.jpg
Verspreiding

Die hermelyn (Mustela erminea) is ’n klein karnivoor van die familie Mustelidae. Dit word regdeur die Arktiese streek in Europa, Asië en Noord-Amerika aangetref. Dit is lank en skraal gebou en is uiters vinnig. Dit is ook ’n sterk swemmer wat dikwels op eilande aangetref word. Sy pels, veral sy winterpels, is baie gesog.

Pous Benedictus XVI in hermelynpels.

Aantekeninge en verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel "Stoat"
  1. Reid, F. & Helgen, K. (2008). Mustela erminea. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 21 Maart 2009.