Hyundai Beta-enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hyundai Motor Company logo.svg        Beta-enjin
Hyundai Beta Engine For Elantra XD.JPG
Vervaardiger Hyundai Motormaatskappy
Konfigurasie inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1.6L (1599 cc)
1.8L (1795 cc)
2.0L (1975 cc)
Boorwydte 77,4 mm (1.6L)
82 mm (1.8 en 2.0L)
Slaglengte 85 mm (1.6 en 1.8L)
93,5 mm (2.0L)
Massa 136 kg (1.6L)
135,6 kg (1.8L)
144 kg (2.0L)
Blok Gietyster
Kopstuk Aluminium
Klepwerking DBNA
Drukverhouding 10,1:1
Brandstoftipe Petrol
Brandstofstelsel Multipuntinspuiting
Smeerstelsel Druktoevoer
Verkoelingstelsel Water
Enjinlewering
Kraglewering 85 kW @ 6000 opm (1.6L)
96 kW @ 6000 opm (1.8L)
102 kW @ 6000 opm (2.0L)
Wringkrag 143 Nm @ 4900 opm (1.6L)
170 Nm @ 4200 opm (1.8L)
180 Nm @ 4800 opm (2.0L)
Plek in geskiedenis
Opvolger Hyundai Theta-enjin

Die Hyundai se Beta-enjin is 'n 1.6 L tot 2.0 L inlynviersilinder wat in Ulsan, Suid-Korea vervaardig word. Alle Beta-enjins is DBNA-ontwerpe.

Aanwendings van die Beta II[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]