Hyundai Matrix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hyundai Matrix
2001-2004 Hyundai Elantra LaVita (FC) GLS hatchback (2011-11-18) 01.jpg
Hyundai Elantra LaVita (Australië)
Oorsig
Vervaardiger Hyundai Vlag van Suid-Korea
Ook genoem Hyundai Elantra Lavita (Australië)
Inokom Matrix (Maleisië)
Produksie 2001–2007 (Suid-Korea)
2007–2010 (Turkye)
Montering Ulsan, Suid-Korea[1]
İzmit, Turkye (Hyundai Assan)[2]
Kulim, Maleisië
Kaïro, Egipte
Ontwerper Pininfarina
Bakwerk en onderstel
Klas Mini MPV
Bakstyl 5-deur luikrug
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Spesifikasies
Enjin 1.6 L Hyundai Beta I4 (Petrol)
1.8 L Hyundai Beta I4 petrol
1.5 L Hyundai U I3 (diesel)
Ratkas 5-gang handrat
4-gang outomaties
Lengte 4025 mm
Breedte 1740 mm
Hoogte 1685 mm
Asafstand 2600 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Hyundai Santamo
Opvolger Hyundai ix20
Variante Hyundai Elantra
Hyundai Tucson
Hyundai Tiburon
Kia Spectra
Kia Sportage

Die Hyundai Matrix was 'n veeldoelige voertuig (MPV) wat van 2001 tot 2010 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai gebou is. Dit is bemark in Europa en Suidoos-Asië, en as die Hyundai Lavita in Australië. Dit hou meganies verband met die Hyundai Elantra (XD) en is ontwerp deur die Italiaanse maatskappy Pininfarina. In die vroeë 2011 is dit vervang deur die Hyundai ix20.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Hyundai Zahlen und Fakten 2008" (PDF). Hyundai Presselounge. Besoek op 2013-05-08.
  2. "Guide to assembly plants in Europe (2008)" (PDF). Besoek op 2010-10-08.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.