Hyundai Gamma-enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hyundai Motor Company logo.svg        Gamma-enjin
Vervaardiger Hyundai Motormaatskappy
Soort Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1.4L & 1.6L
Blok Aluminium
Kopstuk Aluminium
Klepwerking DBNA 16-klep
Drukverhouding 11.0:1 MPI
11.5:1 GDI
12.0:1 LPI
9.5:1 T-GDI
Brandstoftipe Loodvrye petrol
Brandstofstelsel Multipuntinspuiting
Verkoelingstelsel Water
Enjinlewering
Kraglewering 1.4L 108 pk @ 6300 opm
1.6L 122 pk @ 6000 opm
1.6L 128 pk @ 6000 opm
1.6L 138 pk @ 6300 opm
Wringkrag 1.4L 101 lb·vt @ 5000 opm
1.6L 115 lb·vt @ 4200 opm
1.6L 116 lb·vt @ 4850 opm
1.6L 123 lb·vt @ 4850 opm

Die Hyundai Gamma-enjin is 'n reeks inlynviersilinder petrolenjins wat deur die Hyundai/Kia Motorgroep gebou word vir hul motoraanwendings.

Die Hyundai Gamma-enjin is in die 2010 Hyundai Accent konsepmotor vrygestel om die bestaande Alpha-enjin in die Hyundai Accent en Kia Rio te vervang.

Gebruike[wysig | wysig bron]

Die Gamma-reeksenjins se 1.4L en 1.6L weergawes word in klein- tot mediummotors wat deur Hyundai en Kia vervaardig word, gebruik.