Kolkata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kolkata
কলকাতা
Kolkata Imgs.jpg

Kaart Wapen
Kolkata map.jpg
Coats of arms of None.svg
Satellitefoto
Large Kolkata Landsat.jpg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Wes-Bengale
 Koördinate 22°56′N 88°36′O / 22.933°N 88.600°O / 22.933; 88.600
 Gestig op 1690
 Oppervlakte:  
 - Totaal 185 vk km
 Hoogte bo seevlak 9 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 4 486 679
 - Bevolkingsdigtheid 24 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied 14 112 536
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Sovan Chatterjee
Kolkata in 1888

Kolkata (voorheen Kalkutta; voormalige Engels: Calcutta, Bengaals: কলকাতা) is die hoofstad van die Indiese staat Wes-Bengale en is met 'n bevolking van 4 486 679 die vierde grootste stad in Indië. Kolkata lê aan die ooskus van Indië aan die Indiese Oseaan en is die grootste hawestad in Oos-Indië. Tot 1912 was Kolkata die hoofstad van Brits-Indië.