Ivan Mitford-Barberton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ivan Mitford-Barberton
Gebore(1896-02-01)1 Februarie 1896
Sterf9 Junie 1976 (op 80)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepBeeldhouer en skrywer
Bekend virdie Mutual-gebou, Red Cross War Memorial Children's Hospital
Ouer(s)Mary Elizabeth Barber en Frederick William Barber

Ivan Mitford-Barberton (1896 – 1976) was 'n Suid-Afrikaanse beeldhouer en skrywer. Hy is in 1896 op Somerset-Wes as seun van Mary Elizabeth en Frederick William Barber gebore. Hy ontvang opleiding aan St. Andrew-kollege, Grahamstad. Hy veg in altwee wêreldoorloë en plant 15 jaar lank koffie in Kenia. Nadat hy in Engeland, Frankryk en Italië in die kuns gestudeer het, sluit hy aan by die Michaelis-kunsskool aan die Universiteit van Kaapstad.

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Ivan Mitford-Barberton, teacher of art at the Michaelis School of Art in Cape Town and sculptor of several monuments in South Africa". South African History Online (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 14 Januarie 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]