Ixia vanzijliae
Voorkoms
Ixia vanzijliae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. vanzijliae
|
Binomiale naam | |
Ixia vanzijliae |
Ixia vanzijliae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 272 km2. Die plant het 60% van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite.