KV18
Voorkoms
KV18 | ||
Grafkelder van Ramses X | ||
Die plan van KV18. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | Open sedert antieke tye | |
Uitgrawings deur | Universiteit van Basel | |
← Vorige KV17 Volgende →
KV19 |
KV18 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is beplan as die graf van farao Ramses X van die 20ste Dinastie, maar omdat bouwerk blykbaar gestaak is voordat dit voltooi was en omdat geen begrafnistoerusting daarin gevind is nie, is dit onseker of die farao werklik daar begrawe is.
Die grafkelder bestaan uit 'n ingang en twee dele van gange wat met hekke geskei is.
Baie min is oor die grafkelder bekend.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Reeves, N & Wilkinson, R.H. The Complete Valley of the Kings, 1996, Thames and Hudson, Londen.
- Siliotti, A. Guide to the Valley of the Kings and to the Theban Necropolises and Temples, 1996, A.A. Gaddis, Kaïro.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.